Ons Visie
Louw en Müller is gesteld op hulle reputasie as prokureurs met integriteit wat hulle omgewing deeglik ken, altyd daarna streef om werk van hoogstaande gehalte te lewer en hulle kliente se belange eerste te stel. ‘n Prokureursfirma wat reeds sedert 1956 diens aan hierdie streek lewer bewys dat hulle iets reg doen.
Enige werk wat aan ons firma toevertrou word, sal met toewyding en passie gehanteer word ten einde tevredenheid te waarborg.
Kontakbesonderhede
Tel: 027 6621 074 of Tel:027 6621 065
Epos: alwyn@louwenmuller.co.za - jasper@louwenmuller.co.za
Pos Adres: Posbus 56, Loeriesfontein, 8185
Fisiese Adres: Werdastraat, 3 Loeriesfontein, 8185
